Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"On the Rocks is 'n heerlike restaurant."

Mosselbaai, Tuinroete

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"'n Baie mooi dorp, vriendelike mense en 'n skoon dorp."

Tuinroete

SeeBries

"Many places to visit."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 608

"Perfect weather all year around and lots to do for young and old."

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Mossel Bay is my happy place and I can always return back home, refreshed, revitalised and energised!"

Mosselbaai, Tuinroete

Santos Express

"Het dit baie geniet. Uit die boeke, alles wat nodig is. Die verkeerbeamptes trek jou net onnodig af."

Klein-Brakrivier, Tuinroete

Rus n Bietjie

"Die strande is dierevriendelik. Die omgewing is skoon en die area veilig."

Mosselbaai, Tuinroete

MeTime Guest house & Self catering

"Wat 'n mooi plek. Vriendelike en behulpsame mense."

Knysna, Tuinroete

Elegant Quays Waterfront Apartment

"Vriendelikste mense, baie besienswaardighede. Mooi omgewing."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos - Camping

"Nice to get away from the city life."

Mosselbaai, Tuinroete

Ponder Place

"A really beautiful place on the Garden Route or even just to go on a holiday. A relaxing place and a very convenient place to visit with all amenities available. Will definitely go back."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz at 18

"Ek het 20 jaar in Mosselbai gewoon en is nou weer terug om daar te gaan vakansie hou."

Mosselbaai, Tuinroete

View on 42

"Dana Bay is close and conveniently situated to Mossel Bay. Lots to do and see."

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Sedgefield is 'n pragtige plek met die wonderlikste mark elke Saterdag!"

Mosselbaai, Tuinroete

C-View

"A great holiday destination."

Mosselbaai, Tuinroete

82 De Bakke Terrace

"Moselbaai is ons nommer 1 bestemming vir 'n heerlike vakansie."

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"You must try the zipline!"

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 301

"Uitstekende vakansiebestemming - pragtig en skoon!"

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma 43

"Tourist-friendly, beautiful and clean town with lots of entertainment."

Knysna, Tuinroete

Brenton On Rocks

"So baie om te sien en te ervaar in hierdie area."

Albertinia, Tuinroete

Brakvlei

"Pragtige klein dorpie!"

George, Tuinroete

Pollocks Place

"One of the most beautiful and best places on the Garden Route."

Riversdal, Tuinroete

Die Aalwyntjie

"Riversdal is 'n rustige dorp met 'n rustige atmosfeer."

Knysna, Tuinroete

Abalone Lodges

"Dink Knysna is een van die mooiste plekke in ons land. Die woud is so pragtig en die staproetes en bergpasse wat 'n mens kan ry, was 'n belewenis."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Delight

"Baie mooi plek. We will be back."

George, Tuinroete

Cul De Sac

"Baie oulike dorp."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang