Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.
"Wat my oog dadelik opgevang het was die feit dat daar geen potholes was nie. Die toestand van die paaie in en om Oudtshoorn was in top kondisie, vir ons as fietsryfamilie was dit veral belangrik. Die mense van Oudtshoorn was vriendelik en oral in Oudtshoorn het ons fantastiese diens gekry. Die geboue was ook goed onderhou."
"Almal was vriendelik en behulpsaam. Baie aktiwiteite en besienswaardighede beskikbaar."
"Wonderful beach, and easy access to other places along the coast, and it felt safe."
"It's a nice, safe and a quiet place to enjoy with family and friends."
"Mosselbaai bly nog altyd een van ons gunsteling vakansieplekke. Die dorp is pragtig en daar is so baie om te doen."
"Saterdagmarkdag, alles is naby geleë, baie plekke om te besoek, kan maklik Knysna toe ry seker so 23 km en Plett toe. Alles lekker naby mekaar. Sal definitief weer gaan."
"Jy sal nooit verveeld wees jy Oudtshoorn besoek nie, te veel om te doen en te sien."
"Die Saterdagmark was awesome, so baie kosse en tuisgebakte produkte om van te kon kies."
"'n Lieflike, veilige, skoon dorpie met vriendelike mense en die mooiste uitsig op die omgewing. 'n Pragtige plek."
"Knysna is absolutely awesome, if you love the outdoor life this is definitely a destination point as you can do so many outdoor activities."