Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Myoli-strand het 'n atmosfeer van ongereptheid en sal byval vind by veral natuurliefhebbers. "
"Stilbaai as 'n dorp was 'n aangename verrassing. Ons het dit baie geniet. Al die kwaliteite van 'n kleinerige doprp, maar met al die winkels en ander geriewe wat mens nodig het."
"We have been to Malgas for the first time in December 2015 over Christmas and was so impressed that we just wanted to go back. Really love the area, so happy we discovered it. "
"Oudtshoorn is 'n wonderlike plekkie en die mense is die vriendlikheid van self. Die mense het ons so deel van die gemeenskap laat voel. "
"Baie vermaak saans en bedags om almal wat wil deelneem besig te hou! Goeie waarde vir geld!"
"Mooi rustige dorp met pragtig ou geboue en daardie berge in die agtergrond is onbeskryflik mooi."
"Maar stillerig buite seisoen, maar die meeste geriewe is beskikbaar in die twee malls. "
"Die strand is baie klein gedurende hoogwater - dis egter geen probleem in die af seisoen nie."