Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Pragtig en veilig, goed om kop skoon te maak."

Hartenbos, Tuinroete

Villa Chanté

"Pragtige omgewing en vriendelike mense."

Oudtshoorn, Tuinroete

Wilgewandel Holiday Farm

"Hou dit net so want alles in en rondom Oudtshoorn is wonderlik."

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Baie goeie ligging. Nie ver van ander groter dorpe soos George en Knysna af nie."

Ruiterbos, Tuinroete

Sunflower Cottage

"Vir ons was dit 'n ideale wegbreek van die gewoel van die stad. Ons het oornag terwyl ons die passe van die Langeberge verken het."

Wilderness Heights, Tuinroete

Mont Fleur

"Wat 'n asemrowende uitsig en lus vir die oog om te beleef en te geniet. VIVA Wilderness Heights."

Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete

Fairways Self Catering

"Die gasheer is 'n baie aangename persoon."

George, Tuinroete

Mountain View Lodge

"Ongelooflike vriendelike mense in die dorp en goeie diens by Super-Spar."

Myoli Strand, Tuinroete

Cycad View

"Baie lekker strand. "

Plettenbergbaai, Tuinroete

Mahlangeni Boutique Game Reserve

"Family-friendly place with beautiful beaches and fun thing to do for the whole family. Plett puzzle farm, Monkeyland and Birds of Eden are great attractions. Robberg Nature Reserve is spectacular and the Gap walk there can be done by kids."

Riversdal, Tuinroete

Just 1 More

"Daar is interessante plekke om te besoek, soos die ou tronk en andere. Die gholfbaan is altyd 'n besoek werd."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Tussen die Brakke

"Lekker stil en sal ook eendag daar wil aftree."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Mossel Bay is just another experience on the whole. Calm, relaxing and a beautiful destination."

Knysna, Tuinroete

Yellowwood Lodge

"Baie om te doen en sentraal ten opsigte van Tuinroete. Oulike restaurante, sal Senza by The Heads aanbeveel."

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Die Village Trading Centre het fantastiese kos en diens."

Uniondale, Tuinroete

Huisie Ommie Hoek

"The Tuk-Tuk tour of Uniondale was a real winner!"

Knysna, Tuinroete

Salt River Lodge

"Knysna is altyd 'n wenner. "

Wildernis, Tuinroete

The Pink Lodge on The Beach

"Een van beste in SA. Die kwaliteit van die strand, die restaurante en die omgewing is wêreldklas."

Wildernis, Tuinroete

The Pink Lodge on The Beach

"Pragtige plek. Wonderlike wandelpaaie en natuurskoon. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Wil weer gaan en langer bly om omgewing beter te verken. Fantastiese bestemming en omgewing om weer te besoek."

Wildernis, Tuinroete

The Pink Lodge on The Beach

"Wilderness is pragtig! Die lekkerste restaurant en kuierplekke. Ook lekker naby aan George Lughawe!"

Blad
Blad 510 - Wys 15271 tot 15300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang