Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.
"Die plek het my onmiddellik aangetrek en wanneer finansies dit toelaat, sal ek enige tyd daarheen verhuis! Nogmaals baie dankie aan LekkeSlaap."
"Mossel Bay is a friendly town with lots to do for adults and children. The beaches are clean and well kept and there are good eateries all around the shore. I also enjoy the quaint antique shops. "
"Met my eerste besoek aan Hartenbos, was ons baie beïndruk met die pretpark, sirkus, die strand was skoon en nie oorvol nie."
"Daar is 'n baie oulike markie elke Saterdagoggend en dit was 'n verdere hoogtepunt."
"Trans-Karoo restaurant - heerlike kos, hartlike ontvangs en goeie waarde vir geld."
"It's the perfect destination - as there are loads of activities to do, at very affordable rates!"
"Die dorpie is pragtig en stil. Die strand is aangenaam, maar o wee, mens sukkel om daar parkering te kry."