Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

George, Tuinroete

Garden Route Holiday Flat

"Nie baie om te doen nie."

Stilbaai, Tuinroete

Nkosi Posi

"Stilbaai altyd lekker!"

Robberg, Tuinroete

Gästehaus Pinkepank

"Probeer dit gerus, dis die moeite werd."

Wildernis, Tuinroete

Wild O Rama

"Pragtige omgewing!"

Diazstrand, Tuinroete

16 La Palma

"Baie skoon strand. Ons het die voorreg gehad om die baba robbe te help wat uitgespoel het. My kinders is 5 en 7 so vir hulle was dit amazing om dit te beleef."

Wildernis, Tuinroete

Shining Waters

"Wilderness is een van die mooiste plekke is Suid Afrika, definitief die moeite werd om daar vakansie te hou. Baie naby aan George vir as jy 'n mall nodig het. "

Plettenbergbaai, Tuinroete

La Boheme Guest House

"Plettenberg Bay is a fantastic travel destination with loads to do."

Baviaanskloof Ingang, Tuinroete

Blue Hill Escape

"Baie lieflike area, maar nie oral geskik vir sedan voertuig nie. "

Wildernis, Tuinroete

Shining Waters

"There is so much to do and see in Wilderness and it is so beautiful, will definitely be back!"

Riversdal, Tuinroete

Oakdale Cottages

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense!"

George, Tuinroete

Tramonto Country Guest House

"Kan waarlik aanbeveel word as 'n toeriste-attraksie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Best Little Guest House

"Die Kangogrotte was ongelooflik! Volstruisry is ook 'n moet."

Blanco, Tuinroete

Alpine Inn

"'n Bietjie ver uit die middedorp."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Weldon Guest House & Self-Catering

"Dis net die duur pryse tydens vakansieseisoen wat mens bietjie afsit!"

Wildernis, Tuinroete

Andy's Holiday Flats

"A true holiday destination and perfect for a break from the hustle of city life. The town and its beaches are clean and well maintained. "

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbrits Selfsorg

"Geen, behalwe dalk 'n klein kassie ekstra vir kruideniersware en dalk 'n wasmasjien en tuimeldroër, maar verder was alles 100%."

Hartenbos, Tuinroete

Riviera Coastal Inn Unit

"Sal verseker weer gaan, mal oor Hartenbos, veral vir die kinders, baie om te doen, super skoon."

George, Tuinroete

13 Kraaibosch Boulevard

"Baie lekker. Naby baie strande, skoon en rustig."

Wildernis, Tuinroete

Shining Waters

"Baie mooi, sal graag weer Wilderness, en veral Shining Waters wil besoek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Die Kliphuisies

"Oudtshoorn is regtig 'n plek om te besoek daar is so baie om te doen en te besigtig 'n mens het werklik 'n maand vakansie nodig om al die plekkies te besoek rondom Oudtshoorn."

Danabaai, Tuinroete

Dana Bay B&B Guest House

"Pragtige dorp. Goeie vakansiebestemming - naby Mosselbaai."

Keurboomstrand, Tuinroete

Unit 200 The Dunes

"Pragtige omgewing en strand!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Emitem

"Hou baie van Plet, sal weer terugkeer vir 'n langer vakansie."

Albertinia, Tuinroete

Ria's Place Guest House

"Dis jammer dat die gemeenskap nie die toegang tot die dorp verder as die treinspoor meer aantreklik vir die toeris maak nie. Dieper in die dorp in lyk dit wel beter - asook by die vulstasies en aalwynverbouingsinstansies."

Albertinia, Tuinroete

7 Mill

"Rustigheid en vriendelike, hulpvaardige mense."

Blad
Blad 524 - Wys 15691 tot 15720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang