Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.
"Netjiese, skoon omgewing en strande. Redelike afstand van Oudtshoorn en die grotte daar. Naby aan George en Mosselbaai. Groot winkelsentrum ook by George."
"De Rust is voorwaar 'n skilderagtige dorpie in 'n lieflike, interessante omgewing."
"Sal dit ten sterkste aanbeveel. As jy rus en ontspanning nodig het is dit die perfekte plekkie om na te gaan."
"Baie rustige plek, vriendelike mense, dalk meer aanduiding oor presies waar die malls is en ook Tuinroete kaart."
"Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna."
"Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande. "
"Wonderskoon en absoluut 'n trots om vir enige buitelander aan te beveel. Was net weereens verstom deur die wonderlike skepping en die voorreg om dit in ons eie land te mag hê."
"Knysna is situated in an area of natural beauty. There are many attractions and adventure activities within short driving distance. Perfect spot for water sports on the lagoon."
Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Santos Express"Mosselbaai het 'n ryke geskiedenis wat nie verlore mag gaan nie."