Indien jy Tzaneen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tzaneen.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tzaneen Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tzaneen accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tzaneen akkommodasie
Bladsy 14 - 41 lekke plekke om te bly
Shidila Lodge is 'n bekoorlike lodge en veelsydige funksie-venue wat in Modjadjiskloof geleë is en gerieflike oorna...
Matabanari Luxury Farm House is 'n stylvolle en ruim selfsorgplaashuis wat op 'n plaas, omring deur hewels, in Mooi...
Predator Track is 'n egte Afrika-safarikamp 14 km buite Gravelotte in Limpopo. Dié safarikamp is gebou op die grass...
SleepOver Moria bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby Moria in Limpopo, ongeveer 25 km van Polokwan...
Kilima Private Game Reserve and Spa is op Roete 71 op pad na Mosambiek naby die Krugerwildtuin geleë. Die wildreser...
Via Lactea is 'n ruim selfsorg-lodge vir 8 gaste net langs die R36, 50 km vanaf Tzaneen. Die lodge beskik oor 4 sl...
Murchison View Cottage is diep in die Afrika-bos op dieselfde erf as die hoofplaashuis geleë. Gaste kan die privaat...
Molas Luxury Accommodation bied selfsorgverblyf in Ga-Mothiba in Limpopo, net 21 km vanaf Polokwane Internasionale ...
Lalapanzi is 'n hotel in die ou Engelse Tudor-styl. Dit is oorspronklik gebou in 1947 en is geleë in die wild- en b...
Selati Safari Lodge is in die ongerepte Tzaneen, sowat 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en naby die Blyderi...