Geverifieerde Resensie
Tzaneen
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tzaneen bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 275 resensies.
"Oe, Tzaneen is voorwaar die skoonste en netjiesste dorp in Suid-Afrika. Ek is mal oor die plantegroei en The Wheelbarrow - moenie dit mis nie - pragtig. Sal beslis weer volgende jaar in daardie rigting gaan. Was beïndruk met die netheid langs die paaie en het geen slaggate gekry nie!"