Verified Reviews
Tzaneen
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Tzaneen
Rated 4.3 out of 5 based on 275 reviews.
"Dit was my eerste keer in Tzaneen, en alhoewel dit belowend gelyk het met ons aankoms, was ek baie teleurgesteld in ons verblyf en die sentrale dorp wat ons die volgende dag beleef het."
"Die landskap is iets om te beleef, die padstalle, Lion en Predator Park, eetplekke en dorp self is iets besonders."
"A very dirty town next to the taxi rank at the clinic and people drink in public place right in town."
"Tzaneen is pragtig. Ons kon ongelukkig niks gaan besoek. Was in Tzaneen vir 'n begrafnis."
"Min goeie eetplekke beskikbaar. Sal in die vervolg eerder by die gastehuis se restaurant alle etes hou indien net 'n dag of twee se oorslaap vereis word."