Verified Reviews
Tzaneen
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Tzaneen
Rated 4.3 out of 5 based on 275 reviews.
"Google. Baie doen dinge. Lekker eetplek by die the junction in Letsitele."
"Baie warm het die mall baie geniet die omgewing ook baie mooi sal weer kom kuier."
"Tzaneen laat my altyd naby my Skepper voel. Natuurskoon en plekke om te besoek onbeskryflik mooi. 'n Ware juweel en lekker konstante klimaat."
"Tropiese atmosfeer, alhoewel Tzaneendam dolleeg is. Kry die diere so jammer met droogte. "
"The place is beautifully breathtaking. The tranquillity is beyond comprehension. We loved it there."
"Definitief 'n plek om by te gaan eet is Safari pub & grill! Uitstekende kos en atmosfeer."
"Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!"
"Pragtige omgewing en natuurskoon met lieflike somer temperature en dit in die winter. "
"Tzaneen is ideaal geleë tussen twee verskillende wêrelde; die berge en woude van Magoebaskloof en die bosveld en Wildtuin."