Geverifieerde Resensie
Uitenhage
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uitenhage bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
"To be honest, the town is not really a holiday destination, however, it is suitable for stop-over travellers that travel between East London and The Garden Route."
"Die gastehuis is naby 'n groot winkelsentrum met 'n Wimpy. Stil veilige omgewing. Sal beslis weer VJ' S gastehuis in die toekoms gebruik."
"The accessibility to all areas are outstanding, but more information boards can be put up."
"A lovely town, with friendly people. Would love to go back, just won't be staying at VJ’s Guest House."
"Omdat ek baie jare op Despatch gebly het en nou net vir 'n troue Uitenhage toe gegaan het, kyk ek met ander oë na die dorp, maar die Oos-Kaap het sy eie bekoring met die pragtige berge (wat mens eers weer oplet as jy as besoeker terugkeer). Die omgewing bied baie vir die toeris, so die dorp is 'n baie gerieflike verblyfplek vir mense wat besienswaardighede gaan besoek en weer die aand wil terugkeer na 'n veilige oornagplek."
"Daar is iets van alles en die mense is so vriendelik en behulpsaam."