Geverifieerde Resensie
Uniondale
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uniondale bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 109 resensies.
"Baie interessante kultuur-historiese dorpie, in 'n heerlike ligging, naby die berge. "
"The town is beautiful; everything seems to be in order. Not much to see or to visit, so Uniondale only comes to life once or twice a year during festivities."
"Die toergids is beslis 'n moet en help met inligting en interessanthede in Uniondale."
"Dit was opvallend hoe skoon die strate was. Pragtige ou Karoodorpie - ons sal beslis weer daar oorslaap en verder verken."
"Wens meer mense wil soontoe verhuis, dit kan 'n wonderlike plaasdorpie wees. Is so rustig, geestelik en stil. Meer mense bring meer vreugde."
"This is a real funky town and we were so impresssed with all the quirky people that we met. The sunset was amazing."
"Uniondale is 'n klein juweel waarvan duisende mense vertel moet word. Die dorpie se grootste bate is sy mensvriendelikheid. Bring 'n uur in die dorpie deur en jy sal langer wil bly want jy het dan alreeds vriende gemaak met wie jy langer wil gesels. "