Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Uvongo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1011 resensies.

Uvongo

Allesreg Chalet D2

"Van die paaie het slegte slaggate."

Uvongo

Shad Bay Apartments

"Uitstekend."

Uvongo

Libra Holiday Flat

"Die paaie moet definitief opgeknap word. Vol slaggate."

Uvongo

Roes in Vrede

"Ek verkies Uvongo, want dis baie skoner en meer veilig as in Margate se dorp self."

Uvongo

Destiny4u Retreat

"Ons het net deur die lagoon geloop en ons almal het siek geword."

Uvongo

Astove 6

"Ons is lief vir Uvongo. Dis ons gesin se vakansie-wegbreekplek en sal altyd wees!"

Uvongo

Jakaranda 17

"Vir seker die moeite werd!"

Uvongo

Laguna La Crete 11

"Love going there. A clean and safe area."

Uvongo

Carrick-A-Rede 1

"Baie dankie"

Uvongo

Topanga 70

"Pragtige swemstrande en alle restaurante/winkels is baie naby mekaar. Baie gerieflik."

Uvongo

Shad Bay Apartments

"Baie vriendelike mense, baie om te doen selfs al tel die weer teen jou. Hou van hulle tye met load shedding. (Vanaf 21h00 in die aande en vroeë oggend ure, wat dit perfek maak vir vakansie gangers) Die load shedding tye verskaf min of geen ongemak vir die inwoners nie."

Uvongo

Del Este 5

"Dit is 'n regte KZN Suidkus seedorpie."

Uvongo

Du Bantry 8

"Strand is swembaar, maar Lucian is beter."

Uvongo

Southgate 3

"Veilig strand vir kinders. Oulike vakansieplek, sal weer gaan."

Uvongo

Oder Was

"Die strand was vuil a.g.v. opdrifsels deur die reën veroorsaak wat mens kan verstaan. Daar is wel baie vullis tussen die rotse gevind wat dit bietjie onsmaaklik gemaak het. Maar oor die algemeen bly ons voorstanders van Uvongo."

Uvongo

Arista 1

"Wonderlike area buite seisoen, binne seisoen bietjie besig."

Uvongo

9 Seascape Lodge Uvongo

"Pragtige plek!"

Uvongo

Topanga 21

"Baie lekker strand behalwe dat daar rommel en gemors oral op die strand lê, veral sigaretstompies en stokke."

Uvongo

9 Seascape Lodge Uvongo

"Aanbeveel beslis."

Uvongo

5 McIver

"Great value for money."

Uvongo

Glyndale Sands 102

"Do not underestimate the Pavillion restaurant. We have been going to the beach for years, but never ate there (only sundowners) but their food is fantastic!"

Uvongo

Laguna La Crete 16

"Love, love, love it!"

Uvongo

9 Seascape Lodge Uvongo

"Best place to go for a holiday."

Uvongo

Du Bantry 8

"Lekker, mooi skoon area en wonderlike plekkies om te besoek. "

Uvongo

Summer Rocks Unit A

"Lekker plek en het heelwat goed om te doen. "

Uvongo

Beau Vista No 1

"Daar is als beskikbaar wat nodig is. Het nie nodig om na groot 'malls' of plekke toe te gaan nie en mense wat ons ontmoet het in straat en winkels baie vriendelik. Ook as ons gestap het langs die see het motors plek gemaak vir ons."

Uvongo

Laguna La Crete 11

"Was ons 3de keer in Uvongo."

Uvongo

Del Este 5

"The atmosphere is beautiful in Uvongo."

Uvongo

Laguna La Crete 227

"Clean and safe. A Lot of security companies all over. Could relax. Didn't need to watch my back all the time."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang