Geverifieerde Resensie
Uvongo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1011 resensies.
"Uvongo se strand was vreeslik vuil. Ons het as gesin bietjie verder elke dag gery en na Ramsgate of Southbroom se strande toe gegaan. Dis baie meer kindervriendelik en vir seker baie skooner!"
"Ons is mal oor Uvongo. Nooit probleme daar nie. Net die mense wat goed verkoop wat op die strand kom skimp vir drinkgoed, maar dis oral waar mens kom wat mense vra vir geld of kos."
"Sou graag meer plaaswinkels wou sien, of winkels met unike bekostigbare dekor vir jou huis. Daar is plekke wat het, maar niemand kan dit bekostig nie."