Geverifieerde Resensie
Uvongo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1011 resensies.
"Strand nie so goed nie, al my kinders was siek nadat hulle in die see daar gaan swem het, het by Ramsgate gaan swem elke dag."
"Die seekos is baie lekker! Ons het die dorpie baie geniet en die kinders was mal oor die strand."
"Uvongo is baie lekker strand naby geleë aan alles en is wonderlik vir enige gesin oud of jonk."
"Uvongo het baie verbeter in die afgelope 2 jaar, ek is mal oor die strand wat kindervriendelik is. Skoon en netjies."
"The beaches could be a bit clearer. There were young people picking/clearing up the beach in the late afternoon. That was very nice of them. There is a sign saying no dogs allowed on the beach. Yet we saw a number of dogs in the beach. I don't mind that. But please clear up after your dog, we saw dog poo on the beach. The Spar was excellent ─ always had stock. Take away places are good. "
"Dit is een van die mooiste strande waarby ek al was in die laaste 30 jaar en ek was al by baie verskillende strande oor die jare. Al die winkels wat jy nodig het is loopafstand."