Geverifieerde Resensie
Uvongo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1011 resensies.
"Uvongo is 'n baie lekker plek om te gaan vakansie hou, jy moet net kyk waar jy bespreek sodat jy nie jou geld in die water gooi nie."
"Uvongo is 'n baie lekker plek alles is naby, die strand is skoon en daar is ook 'n swembad vir kinders by strand."
"Lief vir Uvongo, maar die strand en geriewe het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar wat baie hartseer is."
"In die middel, 5 km van Margate en Shelly Centre en is ook baie naby letterlik die beste."
"Baie lekker en veilige strand - jammer dat dit weggespoel het net voor ons aankoms."
"Winkels loopafstand - Spar voorsien voldoende. Strand loopafstand vanaf meeste woonstelle."
"Fantastiese plek! Mooiste strande en kinders het vir ure geswem. Ons sal vir seker weer wil kom."