Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 718 resensies.
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Sunbird Lodge"There are limited places one can visit in Phalaborwa but an overall nice place to stop."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Hoedspruit is an ideal stopover town en route to the KNP (5.5 hours from Jhb via Polokwane) and a great town from which to access a myriad of outdoor adventures. It also has a fair variety of good, quaint and quirky restaurants that offer good food and fair value."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Wild Dog Guest Lodge"Die wildlife estate het baie lekker staproetes."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Phalaborwa is a good town with its hot weather."
"Within reach of Graskop, Pilgrims Rest, God's Window, Bourke's Luck Potholes, The Blyde River Canyon and Hoedspruit. Not to mention close to Kruger. Peaceful and beautiful."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Fairfarren"Bespreek gereeld naweke weg in Hoedspruit. Ek's nooit spyt nie."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
St George's Guest House"Die landskap is iets om te beleef, die padstalle, Lion en Predator Park, eetplekke en dorp self is iets besonders."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Sicklebush Suite Romantic Getaway"Daar is soveel om te doen, sal vir seker weer besoek."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Gem Bateleur Private Lodge"Lieflike omgewing met baie om te doen."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
African Olive"Pragtige, rustige dorp met vriendelike mense, maar sal nie weer in die "estate" bly nie."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mist of Gold"Wens ek kon 'n blyplek in Hoedspruit kry. Sal daar bly gister."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Switsongo Bed and Breakfast"Very hot but good to be out doors."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Baie mooi en warm dorp! Direk langs die Krugerwildtuin."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
The Island River Lodge"Many attractions, and all are awesome for any nature lovers."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Ongelukkig het riool in straat uitgeloop."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"A very dirty town next to the taxi rank at the clinic and people drink in public place right in town."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Impala Chalets - Phalaborwa"Die dorp is nie buitengewoon nie, maar die nabyheid aan KNP maak dit baie gerieflik."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
African Olive"Thank you for making our stay memorable. We shall definitely come back."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Aljama"Ons het die dorp 'n oornag gemaak om die laaste vars goed vir ons besoek aan die wildtuin aan te koop. Vir die doel was dit voldoende."