Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1009 resensies.
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Die omgewing het altyd baie om te doen en sien. Ideale toerisme bestemming."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tarentilos Country Venue"Stunning. Really a special place. The sweetest shops, vast nature to explore and very friendly people. Just bring bug spray, if you're from the city! It's a bit of an adjustment."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Bustling creative town close to Kruger and Blyde River Canyon."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Woodlands Bush Lodge HWE"Aangenaam verras met al die dienste en fasiliteite beskikbaar op Hoedspruit. Heelwat interessante bestemmings en aktiwiteite in die omgewing. Die spa, gholfbaan, en eetplekke almal 'n besoek werd."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Aloes Bush Stay"Ek is vir die eerste keer in my lewe hier en is baie beïndruk deur vriendelike mense en diens."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Ekuthuleni River Front Chalets"Lieflike klein dorpie waar jy al die nodige kan doen."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Amandari Lodge"Friendly little town, central area for day trips. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Tshukudu Marula Camp"Hoedspruit as 'n basis vir omliggende attraksies is goed, maar bied nie self genoeg om 'n mens besig te hou nie."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Hoedspruit het baie oulike winkels, die wildtuin se hek is baie naby en ek sal definitief Moholoholo aanbeveel"
Kampersrus AH, Vallei Van Die Olifante
Kampersrus Mountain View"Vriendelik, lekker atmosfeer, netjiese verblyf!"
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Ngalali Retreat"Die dorp self is nou seker nie eintlik 'n toeriste attraksie tensy jy belangstel in oopgroef myne. Maar met Kruger om die draai 'n ideale oornagplek."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Lulani Lodge"Langer besigheidsure by veral kleiner restaurante! "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Clivia Cottage"Dis 'n pragtige dorp met die mooiste natuurskoon!"
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge"Tzaneen is baie mooi en die mense is vriendelik. Ons het by Caffe Villa in Haenertsburg gaan eet en dit was voortreflik. "
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge"Die naaste dorpie aan Magoebaskloof Ruskamp/The Mountain Lodge is Haenertsburg. Daar is net een klein kafee/winkeltjie met baie beperkte kos opsies en een OTM in die dorpie. As ons weer in daardie rigting gaan sal ons vooraf ons kos koop en geld trek. Vir stedelinge wat gewoond is aan winkels wat tot 19:00 oop is saans, was dit sleg om al die pad Tzaneen toe te ry net om teen toemaaktyd (17:00) daar aan te kom en voor dooiemansdeur te staan. Sommige van die winkels en OTM's is ook in areas van die dorp geleë waar ons nie graag wou rondloop en soek nie, maar mens kan nie hierdie tipe goed vooraf bepaal tensy jy familie of vriende daar het nie. Tzaneen het ons ongelukkig nie beïndruk nie."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Manor Lodge Tzaneen"Hulle sal my binnekort weer sien. Skoon verlief geraak op die plek."