Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 718 reviews.
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Ons gebruik Phalaborwa as oorgangsplek tot die Krugerwildtuin en Mosambiek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"Indien jy jouself in Phalaborwa bevind, gaan besoek gerus die House of Amarula wat so 10 km min of meer buite Phalaborwa geleë is. Beste tyd om hulle te besoek is Jan en Feb wanneer dit amarula-tyd is."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Impala Chalets - Phalaborwa"Die uitsig vanaf bo-op die mynhoop is fantasties. Ons het lekker by een van die restaurante geëet. "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mawusi Bush Lodge"Daar is baie plekke wat jy kan besoek en dinge om te doen!"
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mist of Gold"Never really got to see too much of Hoedspruit. Will have to go again to see the town more."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"Being an ex member of the SADF based in 7 SAI, I was a bit disappointed with the way it had deteriorated in 30 years."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
The Stables"Ons is afkomstig van Phalaborwa. Het al vorige kere nodig gehad om nood-akkommodasie te reël naby Tzaneen Medi Kliniek. Die Stables is die ideale opsie vir 'n onvoorsiene geleentheid."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Charming Self-Catering Apartment"Die paaie is in 'n baie slegte toestand."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Die T-bone special by die Buffalo Pub & Grill is die stop werd!"
Tzaneen, Valley Of The Olifants
The Stables"Pragtige dorp en veral die omgewing naby Magoebaskloof."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Clivia Cottage"Mooiste berge, natuurskoon en rustigheid het my opgeval."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mist of Gold"Hoedspruit is a beautiful place, and I will visit the town again. "
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Letaba River Lodge"Die waterval was ook asemrowend en definitef die besoek werd en teen R10 per person is dit oor en oor die moeite werd! Ek moet net my onsteltenis uitspreek oor die groot Boabab boom wat nou nie meer heel is nie. Ons is baie vinnig begroet vir ons R25'e maar daarna was daar geen personeel of bestuur in sig nie. Die webtuiste laat jou glo dat jy n "koue drankie" kan geniet wat glad nie die geval is nie. Ek voel mense moet ingelig word van die werklike stand van sake asook die toestand van die boom en dat die R25'e om die boom te besigtig onnodig is. "
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Oppieoewer Chalets"Die omgewing is pragtig, maar die middedorp is minder aangenaam. "
Tzaneen, Valley Of The Olifants
The Stables"Baie drukkend en warm, maar 'n mooi omgewing om te verken, veral die Canopy Tour!"
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Central point for visiting the Kruger or some attractions around the area."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Phelwana Game Lodge"Die omgewing is baie mooi en die feit dat dit naby die Krugerwildtuin en ander besienwaardighede is, maak dit 'n gewilde bestemming."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mawusi Bush Lodge"Jy moet jou regmaak vir baie ry as jy gaan vir besienswaardighede. Anders is dit 'n baie lekker plek!"