Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1009 resensies.
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Hotel @ Tzaneen"Tzaneen is maar 'n pragtige plek, mense is baie vriendelik."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge"Een van die mooiste plekke in ons land."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge"Pragtige plek, fantastiese instandhouding, welversorgd en baie vriendelike, professionele personeel. "
Arbor Park, Vallei Van Die Olifante
Tzaneen ArborPark Lodge"Sentraal geleë in rustige omgewing. Veilige parkering."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Alles is binne ry afstand, mooi dorp, met baie gasvrye mense!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Blue Cottages"Prima uitvalsbasis na Kruger en Hoedspruit Endangered Species Centre. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Pezulu Tree House Lodge"Vriendelike dorpie. Die grondpaaie is egter bietjie rof as mens 'n lae voertuig gebruik. Ry eerder met jou bakkie as jy een het."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Maduma Boma Game Conservancy"Great starting point for many trips in the low veld!"
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Herb Cottage"Die dorp se ligging en gematigde winters maak dat dit heel jaar 'n aantreklike bestemming bly. Daar is alle geriewe insluitend hotelle, privaat mediese dienste en groot inkopiesentrums. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Loerie Guest House"Hoedspruit uitstekend. Ons ondersoek die moontlikheid om daar eiendom te koop."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Ngama Tented Safari Lodge"Mooi omgewing met letterlik honderde verblyf opsies!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Blue Cottages"Die Hat & Creek restaurant is verseker die moeite werd om by te eet!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
African Rock Lodge"Wil net elke keer teruggaan en teruggaan! Restaurante uitstekend, wynlyste uitstekend!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Bushriver Lodge"Baie mooi omgewing en ek beveel dit beslis aan vir mense wat van die natuur hou."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Arimagham Guest House"Uitstekend geleë vir 'n daguitstappie na die wildtuin."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Clivia Cottage"Pratige omgewing en alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie, die dorp is ook netjies en mense baie vriendelik."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Blue Bell Guesthouse"'n Pragtige dorp, sal graag volgende keer langer daar kuier."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Arimagham Guest House"It's the people that make Phalaborwa great."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Loerie Guest House"Was te kort in die omgewing. Baie lekker geëet by Sleepers. Pad na Lydenburg deur Strydomtonnel asemrowend. Pad vanaf Lydenburg na N4. Nie geskik vir klein motortjie nie. Baie padwerke en lang stuk grondpad."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Cosy Cottage"Ongelukkig nie baie tyd gehad om Hoedspruit te verken nie, het basies net daar deurgery."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Silonque Bush Estate & Spa"Town is entrance to Kruger and has supermarket and petrol station. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Pezulu Tree House Lodge"Ek en my man hou van die berge in die omgewing. Hy kan nie genoeg kry van die berge nie, hy bewonder die natuurskoon baie. En daar is soveel dinge om te besoek in die omgewing dat een dag vir alles net te kort sal wees."
Balule Natuurreservaat, Vallei Van Die Olifante
Amukela Game Lodge"Baie lekker! Alles gesien wat ons wou. "