Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Vanrhynsdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vanrhynsdorp bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 391 resensies.

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Besoek Vanrhynsdorp omtrent jaarliks. Die mooi dorp in sy pragtige omgewing het ongelukkig die afgelope paar jaar agteruit gegaan. Dit is veral die strate (uitgesonderd die deurpad na Calvinia) wat tot 'n haglike toestand verval het. Dit is 'n gegoede gemeenskap en mens kan net hoop dat die plaaslike owerheid die dorp sal regruk!"

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"The town has a lovely feel about it. The information centre lady was very helpful. The succulent nursey was well worth a visit. Definitely a place we would like to visit again. Maybe a trip to the Gifberg which we did not have time for."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Ideale dorp om oor te slaap in die lentetyd om blomme te gaan kyk."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Dit was hartseer om te sien dat baie van die geboue vervalle is en daar is duidelik baie opknapping wat gedoen moet word. Maar dit bly platteland en die blomme is steeds so mooi soos voorheen."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Excellent for the flower season. "

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Besoek die kwekery vir die uitstaande versameling vetplante. Die pannekoek en roosterkoek by die kerksaal was regtig lekker."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Sentraal geleë vir blommekyk en die Olifantsriviervallei en wynroete. Naby geleë aan Strandfontein en Elandsbaai."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Ideally situated for viewing the flowers in season."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"The information centre was closed due to a death so we couldn’t learn more about the town."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Die ou tronk is 'n nostalgiese terugblik op die dinge van gister. Baie interessant."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Visit during the flower season."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Heerlike lamsrib en skuinskoek by Van Zyls slaghuis gekoop."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Heerlik gewees by ZAR Restaurant."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Ou dorp en baie min om te sien."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Goed geleë vir blommekyk!"

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Nice restaurants and friendly people."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"A wonderful base from which to explore the area especially during flower season."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Netjiese plek. Strate was skoon en netjies. "

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Baie goed geleë op die blommeroetes."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Baie sentraal geleë vir blommekyk!"

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Regte, egte klein dorpie. Ons het dit baie geniet om een aand daar oor te bly. Lekker vir oorslaap."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"The Red Ox restaurant is 'n uitstekende plek om oggend tot aand by te gaan eet met oorspronklike kunswerke van die befaamde Walter Meyer. Boonop is Vanrhynsdorp baie naby al die belangrike Namakwaland blomme-areas. Die dorp is skoon en netjies."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Baie sentraal geleë, en ons het die mooiste blomme in alle rigtings besoek."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Interessante dorpie. Blomme stunning."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Die paaie kort bietjie aandag in die dorp."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Vriendelike, lekker kuierplek."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Interesting town, lots to offer."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang