Geverifieerde Resensie
Velddrif
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Velddrif bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 860 resensies.
"Dit is een asemrowende mooi plek. Die sonsopkoms tot die sonsondergang in die aande is pragtig. Die rustige en windstil kanaal voor mens se deur is absoluut mind blowing. Dit is een rustige plek. Geen gejaag van voertuie nie. Dit is net rustig met mense wat jy kort-kort sien roei of 'n boot wat stadig voor jou deur verby vaar. Amazing."
"Port Owen is een van die mooiste gedeeltes in die Weskus. Perfek vir 'n lekker Weskus vakansie!"
"Port Owen is an awesome holiday destination. If you want to get away from the city's hustle & bustle, that is where you need to go & unwind."
"Dit was ons eerste besoek en die klein dorpie het ons baie verras. Vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi natuur. Ons sal beslis weer gaan kuier."
"Dit is 'n lekker stil en mooi plekkie, om net lekker te kan rus."
"Wonderlike gasvrye mense en, 'n pragtige omgewing. Sal vir seker teruggaan daarheen."
"As jy weg wil kom van die gewoel is Velddrif die plek vir jou. Sal beslis weer gaan."
"Daar is baie doen dinge in en rondom Velddrif. Oulike snuffel winkeltjies en heerlike eg Weskus eetplekke."