Geverifieerde Resensie
Velddrif
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Velddrif bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 860 resensies.
"Loved our sunrise cruise (2 hours) with KnotXtreme Bergriver Boat. Well worth getting up so early for."
"Pragtige rustige dorp. So skoon en ek hou van hoe klein dit is. Regte toeriste dorpie. Die feit dat daar net die nodige winkels beskikbaar is, laat jou voel jy is met vakansie. Pragtige plekkie om net te ontspan en af te sluit van die stads en vinnige lewe."
"Velddrif is a place of wonderful views, spending time with your family and friends."
"Rustig en veilig jy kan rondloop en die wereld verken. Visvang, goeie restaurante, kafees en ons het heerlike weer gehad."
"Veilige, rustige plek, sal regtig aanbeveel, veral Port Owen waar Ouma se Plekkie is, heerlik vir oornag of sommer 2 weke se bly, jy kan vandaar die Weskus van hoek tot kant vol kuier. Saans terugkom en verseker wees van 'n heerlike rustige slaap."
"We tried, in vain, to arrange a boat trip on the river. It was a Saturday afternoon and not a single operator was working. Very disappointing as we wanted to tick this off our bucket list."
"Very interesting and peaceful place except perhaps for the constant cooing of the caged pigeons all night. Just outside the bedroom window. The locals are friendly and very helpful. Central to lots of interesting towns that are only a short distance to travel."
"Velddrif se mense is almal amazing, vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel."