1 Kingfisher Heads
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 Kingfisher Heads is 'n selfsorgwoonstel vir 4 mense in Velddrif, en is net 200 m vanaf die Bergrivier en 600 m vanaf verskeie restaurante in die gewilde Bokkomlaan geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Elke en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, 'n braaipan en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of die piekniektafel geniet word.
Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix in en lei na 'n patio met 'n uitsig oor die Bergrivier.
'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig, asook parkeerplek voor die woonstel. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die toesluitmotorhuis, wat met 'n ander eenheid gedeel word.
Die Bergrivier bied kanovaart, visvang, voëlkyk en verskeie restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gwen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Kingfisher Heads het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap