Verified Reviews
Vereeniging
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Vereeniging
Rated 3.9 out of 5 based on 46 reviews.
"Update klerekaste van kleiner kamers en sorg dat geysers groot genoeg is vir gaste wat deel en parkering kan ook aandag aangegee word! Verder tip-top! Het gehou van binnenshuise swembad."
"Extremely cold in winter. -3 degrees resulting from the Vaal River. One must ensure sufficient warm clothing."
"Paaie is in 'n patetiese toestand. Het met my motor deur 'n slaggat gery aangesien daar ook nie voldoende straatbeligting is nie. Swak."
"Vereeniging is besig om meer toeriste te trek aangesien daar meer en meer ontspannings plekkies beskikbaar gestel word."
"Nie veel om te doen nie veral vir jong mense. Jy moet baie meer geld as normaal vat om iets te kan doen."
"Die Vaalrivier verander die dorp en omgewing in heelwat meer as net nog 'n bestemming."
"Was nie daar as 'n toeris nie, en ken ook glad nie die plek nie. Was rustig en het nogal 'n vakansie-atmosfeer as jy na die duiwe se gekoer luister en hou van rustigheid."
"Vereeniging se paaie is in 'n vreeslike swak toestand."