Geverifieerde Resensie
Vineta
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vineta bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Dis' n gegoede woonbuurt, toeriste kan sonder hef of bef die see skoon geniet."
"Vineta is sentraal geleë in Swakopmund, naby alles wat 'n toeris of sakereisiger nodig het, maar stil en rustig."
"Ons het nog altyd verkies om in Vineta te bly. Dis baie rustiger as in die res van Swakop en tog naby aan alles."
"Swakop is 'n dorp wat aan vele smake en behoeftes van toeriste voldoen."