Geverifieerde Resensie
Voëlklip
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Voëlklip bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 22 resensies.
"Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town."
"Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets."
"Pragtige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die berg en stapafstand van die see."
"Lekker naby die see en uit die gedruis van die middedorp. Maklik om te bereik. "
"Stapafstand van heerlike strande. Veilig. Naby sakegebied, maar ver genoeg om nie deel te wees van daaglikse "hustle and bustle"."
"Pragtige omgewing. Dit was vir ons lekker dat dit net so 'n entjie uit die besige gedeelte van Hermanus is. Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Sal beslis weer hier wil vakansie hou."
"Al die blyplekke is heerlik naby die see - so mens kan lekker see toe stap as jy in Voëlklip bly!"