Verified Reviews
Voëlklip
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Voëlklip
Rated 4.8 out of 5 based on 47 reviews.
"Lekker naby die see en uit die gedruis van die middedorp. Maklik om te bereik. "
"Stapafstand van heerlike strande. Veilig. Naby sakegebied, maar ver genoeg om nie deel te wees van daaglikse "hustle and bustle"."
"Pragtige omgewing. Dit was vir ons lekker dat dit net so 'n entjie uit die besige gedeelte van Hermanus is. Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Sal beslis weer hier wil vakansie hou."
"Al die blyplekke is heerlik naby die see - so mens kan lekker see toe stap as jy in Voëlklip bly!"
"Voelklip is een van die top vakansiebestemmings in Suid-Afrika, kransstappad, pragtige strande, berg om te verken. Ek voel my jong tienerkinders kan hier nog veilig en onbevange speel en kinders wees."