Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vrystaat
4.3/5

Lees regte resensies van Vrystaat van 10906 geverifieerde gaste.

Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat akkommodasie

1532 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Ladybrand Khaya Lodge is net 10 km vanaf Ladybrand en bied gerieflike en rustieke selfsorgverblyf. Dit is ideaal vi...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Birch Bush

Gastehuis in Bethlehem, BethlehemVrystaat
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Birch Bush bied gastehuisverblyf aan sake- en ontspanningsreisigers en is sentraal geleë in Bethlehem in die Vrysta...

Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Larola Terraces bied 2 chalets in die Larola Terraces-kompleks. Dit is ateljee-woonstelle in privaat besit in 'n ve...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Boogskiet
Kultuurtoere
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Boogskiet
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Juds @ 23 is in Heuwelsig, Bloemfontein en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Gluckman Drive Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in Welkom. Die instansie is sentraal geleë naby skole en wi...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

JobaRus is 'n heerlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Bloemfontein. Dit is ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 3)

Pumula Gasteplaas is 7 km buite Fouriesburg in die Oos-Vrystaatse Hooglande geleë. Die streek spog met ongelooflike...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 8 mense

Elmarie's View is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op 'n gesinsvriendelike gholflandgoed in die skilderagtige dorpi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 5 060
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 060
per nag (plek vir 8)

Golfers View @101 is in 'n veilige kompleks in Clarens, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 060
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Bio Self-catering Units 98 bied sakpas-oornagverblyf in Bloemfontein. Dié stad het 'n oorvloed historiese, kulturel...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang