- Bethlehem(57)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(11)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(237)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(14)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(47)
- Ladybrand(12)
- Lindley(1)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(119)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(5)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(13)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(9)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(15)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1532 lekke plekke om te bly
Purple Rain Guest House bied gastekamers in Generaal De Wet in Bloemfontein. Die gastehuis is ideaal geleë, sowat 1...
Gibson Farm
Gibson Farm bied afgesonderde selfsorgverblyf op Driefonteinplaas, 20 km buite Vrede. Dit is ideaal vir 'n gesinsva...
Die Kuierhuis bied tradisionele plaasverblyf. Daar is oop ruimtes en rustige uitsigte en dit is net 150 km vanaf Bl...
Hierdie oulike, gerieflike gasteplaas in die Vrystaat is deel van 'n plaas waar met beeste, skape en perde geboer w...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer