Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vrystaat
4.3/5

Lees regte resensies van Vrystaat van 10906 geverifieerde gaste.

Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat akkommodasie

1542 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 12)

Daskop Game Farm bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildreservaat wat ongeveer 15 km vanaf Parys-sentraal geleë is....

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 12)

Langberg Events

Selfsorg in Vrede,  VredeVrystaat
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense

Langberg Events

Selfsorg in Vrede, VredeVrystaat
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Langberg Events is in Vrede geleë in die oostelike Vrystaat. Langberg Breakaway bied 'n verskeidenheid van geriewe ...

Tee en koffie
Tee en koffie
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense

Die Berghut

Selfsorg in Zastron,  ZastronVrystaat
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Die Berghut

Selfsorg in Zastron, ZastronVrystaat
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Die Berghut is 3 km met in die berge in, onder 'n groot rots geleë. Dis 16 km vanaf Zastron in die Vrystaat op die ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

@t Home B&B is in Kroonstad geleë en is ideaal vir oornagverblyf vir besigheid of 'n naweekwegbreek. Hierdie knus v...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Riverina Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n plaas in Warden en is die perfekte, rustige toevlugsoord. Elke ka...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Wonderheuwel Gasteplaas is 25,2 km buite Sasolburg op 'n werkende plaas genaamd Wolwehoek geleë. Dit is 'n ruim sel...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Artist's House is 'n selfsorghuis in Rosendal, Vrystaat en spog met asemrowende uitsigte op die omliggende berge en...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Die Ou Wingerdstok

Gastehuis in Hennenman, HennenmanVrystaat
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Die Ou Wingerdstok is in Hennenman, sowat 30 km vanaf Welkom geleë. Verblyf word in verskeie en suite-kamers en ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Skoonmaakdiens
24-uur-ontvangs
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Skoonmaakdiens
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Kom geniet 'n oase van rus en plattelandse gasvryheid in die pragtige Harrismith, halfpad tussen Johannesburg en Du...

Gratis, veilige parkeerplek
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Ontbyt beskikbaar
Gratis, veilige parkeerplek
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

@ 101 Stalsweg is in Gardenia Park in Bloemfontein en bied verblyf aan familiebesoekers, sakereisigers en oornaggas...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang