- Bethlehem(56)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(237)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(13)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(49)
- Ladybrand(12)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(118)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(14)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(14)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1522 lekke plekke om te bly
Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ...
Rusbietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Die drieslaapkamer-eenheid bied slaapp...
Bains Game Lodge Apartment A39
Bains Game Lodge Apartment A39 in Bloemfontein bied 'n toevlugsoord aan sakereisigers en vakansiegangers wat op soe...
Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpar...
Lavender Cottage bied oornagverblyf in die stil woonbuurt Jordania in Bethlehem. Hierdie kothuis is geskik vir 2 g...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer