- Bethlehem(56)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(237)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(13)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(49)
- Ladybrand(12)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(118)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(14)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(14)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1531 lekke plekke om te bly
Villa Rose Guesthouse & Venue bied gerieflike, moderne, ruim kamers vir gaste en reisigers in Universitas, Bloemfon...
The Gables bied luukse verblyf in die hartjie van die skilderagtige dorpie Clarens in die Oos-Vrystaat. Die verbly...
Don Don River Mill Lodge
Don Don River Mill Lodge is op 'n skilderagtige plaas 16 km vanaf Hobhouse in die Vrystaat. Die groot sandsteenmeul...
Ella's Cottage Too is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 in Parys. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegang...
Woodhoopoe Guest Cottage is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Waverley, Bloe...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer