Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.
"Gaan eet gerus by Die Plaasstoep, heerlike buffet ontbyt!"
"Dit was ons eerste besoek aan Trompsburg en so platteland as wat mens kry. Ons het heerlik geëet en gekuier by Affi-plaas. Aangenaam verras met die dorpie en sy vriendelike mense."
"Baie oulike dorp. Was teleurgesteld met die kos. Het by drie plekke geëet in ons tyd daar en kos was nie goed by enigeen nie. Moes ook baie lank wag by een."
"Langenhoven Park lyk of daarvan vergeet is deur die munisipaliteit. Al die strate is oortrek met slaggate in so 'n mate dat jy maklik kan dink dit sal beter wees om die straat eerder stofstrate te maak. Met my besoek was daar ook hope vullis sakke opgehoop. Ek hoop van harte dit was verwyder die volgende dag."
"The surrounding farmland is beautiful. Snobs Coffee at the of back of little town is a a real find for lekker coffee and light meals."
"Bloemfontein is goed ingerig om enige besoeker besig en tevrede te hou met al die ontspanning wat aangebied word."
"Lovely atmosphere of the town. Was very overcrowded though, restaurants did not seem to keep to the regulations and social distancing. Takeaway was the preferred option. Had nice hand crafted goods and the golden gates highlands national park is beautiful with spectacular views"
"Lekker kuierdorpie. Geen vervelige oomblik daar nie en aangesien ons gastehuis omtrent in die dorpie was, kon ons gaan rus indien nodig. Net 'n vinnige stappie."
"Te veel word gemaak oor Clarens. Uiters duur, 2 gallerye wat die moeite werd is. Meeste goed kan jy koop in enige winkel in enige plek (vir baie goedkoper), niks wat dit regtig uniek maak nie."