Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.

Langenhovenpark, Vrystaat

Corner Cottage

"Veilige, mooi area met nodige winkels loopafstand."

Kroonstad, Vrystaat

Oppihoek

"Lekker tydjie saam jukskei familie. Was my 2de keer die jaar in Kroonstad in Desember. Noodapteek is fantasties in Kroonstad. "

Fichardt Park, Vrystaat

Cosy Cottage

"Ek hou van die privaatheid en het dit reeds aanbeveel vir my familie en vriende. "

Langenhovenpark, Vrystaat

Tsessebe Guesthouse

"Ek glo meer ontspanningsgeriewe (soos parkies) is 'n tekort."

Kroonstad, Vrystaat

No 15 on Fullard

"Worst service ever at Steers. The food outlets at the shopping centre close to the accommodation leave a lot to be desired when it comes to cleanliness and service."

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Raak effens te gekommersialiseer."

Clarens, Vrystaat

La Poste Apartment

"Clarens is 'n baie lekker wegbreek-plek!"

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Klein plekkie. Die plaasstoep se ontbyt was uit die boonste rakke."

Parys, Vrystaat

Ko-rus-ma

"Parys se paaie is vol slaggate, soos maar enige ander klein dorpie. Die winkeltjies is awesome. Lekker plek om rond te loop en te shop. Lieflike restaurante om van te kies."

Clarens, Vrystaat

Kuriake

"Lekker plek om weg te breek vir 'n naweek."

Vrystaat

Badfontein Guest Farm and Camping

"Free State is great if you enjoy the outdoors, fishing and peace and quiet."

Fichardt Park, Vrystaat

Bloem Hart Gastehuis

"En route stop over not a destination. "

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Natuur fantasties, sekere winkels netjies met puik voorraad en diens, ander kom oud voor en behoort vernuwe te word. Sekere restaurante puik terwyl ander effe vuil en slordig voorkom. Strate vuil met gemors en verkope van produkte sonder stalletjies behoort gestaak te word ─ sulke produkte staan heeldag in son."

Parys, Vrystaat

Green Door Guest Cottage - Loop Street

"Die paaie het dringende aandag nodig."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Kuier graag in Clarens. "

Rosendal, Vrystaat

Williams Guest House

"Pragtige klein dorpie met die mooiste huise. Enige stedeling se droom om uit te rus."

Clarens, Vrystaat

Sunbird Haven

"Ek keer gereeld daarheen terug en ontdek elke keer iets nuut. "

Clarens, Vrystaat

414 Rose Cottage

"Wat 'n pragtige plek. Kan nie wag om terug te gaan nie. "

Clarens, Vrystaat

278 on Main

"Clarens bly 'n aangename dorpie om te besoek en is puik geleë as basis om die prag van die Oos-Vrystaat, asook dele van Lesotho te verken. "

Fouriesburg, Vrystaat

Uithoek Vakansie Oord

"Enige tyd sien hulle my weer."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"It's perfect for a quiet getaway. Everything closes early and mostly opens late."

Oranjeville, Vrystaat

Quinnest

"Dit is 'n bekende dorpie vir hengelaars om te oornag. Ons gaan gereeld soontoe met hengelkompetisies. Die dorp kort net 'n behoorlike Supermark."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Escape

"Clarens is a lovely village to wander around, keeps you busy with all the shops and craft beer shop."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Ons probeer gereeld daar uitkom."

Clarens, Vrystaat

The French Cottage

"Clarens is the place to be. Thank you Grouse and Claret for the most delicious pot pie ever."

Deneysville, Vrystaat

Die Grasdak Lodge

"It's a small town but a great travel destination, the place is clean and people are friendly and accommodating. "

Blad
Blad 191 - Wys 5701 tot 5730
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang