Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.
"Altyd baie lekker om te kuier in die Vrystaat. Vriendlike mense en mooi plekke."
"I love Bethlehem. My husband and I lived in Bethlehem. I traveled through to say hi to friends after I spent time with family in Welkom."
"Ons was daar op besigheid, UFS opedag, maar die dorp was baie netjies en skoon en die mense was baie vriendelik. Ons het nie enige toeriste-besienswaardighede besoek nie"
"Harrismith was my geboortedorp. Die berg is nog steeds pragtig en jy kan dit gaan klim. Die dorp midde dorp is nie meer so mooi en skoon soos dit was nie. Baie mense gaan deur die dorp na Johannesburg of Bloemfontein en na Clarens en Durban ens."
"Dit lyk na pragtige dorpie vol allerhande dinge om te doen en plekke om te besoek. Ons was by skolerugby en was pootuit. Kon nie regtig Clarens in volle waarde waardeer nie. Ons hoop om weer te besoek."
"Absolutely stunning part of South Africa, our family will definitey be back."
"Every time I go back to Rosendal the magical and mystical atmosphere and vibe of the town keeps on amazing me. One could easily sit there for a week and relax without a care in the world with warm people to converse with and learn from."
"Afgesien van die baie potholes is dit 'n pragtige dorp met alles wat mens benodig. Ook 'n goeie plek as basis vir verskeie besienswaardighede in nabye dorpe."
"Water vir gebruik nie skoon - bruin gewees, maar oor die algemeen dol oor Parys."
"Bethlehem se paaie, krag en water is 'n groot probleem op hierdie stadium. Erge besoedeling ook en min om te doen."
"Die stad Bloemfontein gaan met rasse skrede agteruit wat stadsbestuur aanbetref."
"Bloemfontein is 'n pragtige en skoon plattelandse stad met baie plekke om te besigtig."
"A quiet, quirky, little village where cows roam freely and the beautiful landscape is in full view."
"Hartseer om 2022 se dorp van die jaar so te sien. Paaie kort aandag en hoofstraat en omgewing, sien vervalle daaruit. Met heelwat bekende wegneemeetplekke, is daar net een restaurant waar 'n maaltyd genuttig kan word."