Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Walvisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Walvisbaai akkommodasie
35 lekke plekke om te bly
Dolphin Beach Self-catering Unit is sentraal geleë in 'n rustige buurt tussen Walvisbaai en Swakopmund. Daar is sl...
Breezy Bay
Sunnyside Guesthouse bied gerieflike verblyf in die gewilde Walvisbaai, Namibië. Dis naby die dorpshawe, restaurant...
Ana's Inn
Damara Tern Self-Catering
Damara Tern Self-Catering is 'n seefront-huis in Dolfynstrand, ongeveer 20 km vanaf Swakopmund en 16 km vanaf Walvi...
Avodation
Avodation is 'n knus selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Walvisbaai. Dit is naby die strand en Flamingo-stran...
De Baken Self-catering
De Baken Self-catering is naby die strandmeer in Walvisbaai in Namibië en is naby die dorp se restaurante en aktiwi...