Geverifieerde Resensie
Wapadrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wapadrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"Baie veilig waar mense nog kan stap in die strate en die kinders op hulle fietse kan rondry."
"Wapadrand het 'n ideale ligging. Die area is rustig en veilig en baie sentraal geleë. Daar is winkelsentrums en restaurante en vermaak baie naby as 'n mens moeg raak van die rustigheid wat Wapadrand bied. "
"Die woongebied is fantasties en veilig. Dit is naby die nodige plekke soos the Grove Mall. "