Geverifieerde Resensie
Warner Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Warner Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 125 resensies.
"I love Warner Beach. I grew up in Amanzimtoti and find that it has become less of a seaside resort and more of a modern city. Warner Beach has maintained that rustic, seaside resort feel more. At the same time, Warner Beach is close enough to all the amenities one needs to not make one feel totally isolated."
"Die strand self is redelik netjies, daar was wel rommel op die strand van individue wat nie omgee oor die omgewing nie. Dis 'n rustige dorpie en daar is darem 'n klein inkopiesentrum met die nodige winkels naby vir al die klein goedjies wat jy vergeet het om in te pak."