Geverifieerde Resensie
Warrenton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Warrenton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 35 resensies.
"Did soos enige ander platelandse dorp wat dringend aandag moet gee aan toestand van paaie en geboue."
"Sekere paaie in dorpsgebied is swak en word nie onderhou nie. Anders baie aangenaam."
"Warrenton het as dorpie baie agteruitgegaan. Paaie word nie onderhou nie en is vol slaggate. Dit is egter 'n lekker plekkie om oor te slaap as jy op die N12 reis in die rigting van Kaapstad of Johannesburg. Warrenton het baie potensiaal. Hoop die munisipaliteit gee aandag aan hierdie plekkie en bou tot op tot sy glorie van jare gelede."