Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vrede in Leeupoort Vakansiedorp"Baie mooi plek waar jy kan ontspan en vergeet van alles. Die mense is ook baie vriendelik. Leeupoort sal ons vir seker weer sien."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Pragtige plek, maar minder wild as wat ons verwag het, maar sal enige dag teruggaan. "
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Baie veilige area. Vandat mens by die sekuriteitshek aankom, kry jy net met vriendelike en behulpsame mense te doen."
"Love a getaway to Bela Bela esp on the more private and quiet game farms."
"Daar is nie 'n Nando's nie en ook nie a swembad nie, behalwe Warmbaths nie. Nie almal wil by Warmbaths swem nie."
"It would be lovely to have air conditioning in the lounge area. It is very cold in winter, especially in the evening. I understand you can’t have gas heater due to thatch roof, but an air con would do."
"Naboomspruit is eintlik net vir mense wat wil jag en ek dink maar so omdat ek nie 'n jagter of kampeerder is nie, asook dat ek 'n weduwee is. Dus dink ek my opinie is subjektief."
"Verkeer chaoties, taxi's steur hulle aan niks. Sommige areas is vuil en verwaarloos."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Zebra Guest House"Glo hulle Bosveldfees is 'n groot gebeurtenis en beslis 'n fees om by te woon. Pragtige natuurlewe."
"Mooi omgewing, maar verblyf verskaffers sal moet kyk na die instandhouding van hulle geriewe."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Dakar"Not much to do in terms of public game reserves. They are all very run down."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Aan te beveel vir enige iemand wat na aan die natuur wil wees Dankie."