Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
"Binne ryafstand van Johannesburg met gerieflike roetes en paaie. Lekker verblyf en wild."
"Straatname en strate benodig opknapping duideliker aanwysings is nodig want daar kom baie toeriste deur Naboom na al die oorde daar naby. Die dorp lyk verwaarloos."
"Very relaxed and gentle world with endless trees and soft sand underfoot but also unfortunately for the more sensitive a hunters paradise."
"The Forever Resort, is expensive to visit, only allowed to swim for R150.00 per person, any other activities you have to pay for. Had some bad experience with one of the restaurants there, but otherwise we had fun "
"We went to the Marakele Nature reserve and the first day we saw none of the big five. We saw a few buck warthog and baboons. The second day was better but we had to take roads that are not kept in shape. So if I have to compare it to something like the Kruger it's far behind its routes and roads one can take ... except for the animals the Long View road that you take up the mountain is also amazing."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Desiderata Guesthouse"Dis besig langs die paaie in die dorp rond, nie lekker stil nie. Ongelukkig kan mens nie eintlik iets hieraan doen nie."
"Tydens langnaweke of vakansies kan daar gerus 'n dans vir die Saterdagaand gereël word."
"Ek dink net die Forever Resort is belaglik duur per dag en hulle resort is vir my glad nie op standaard."
"Dorp lyk baie beter as 'n paar jaar gelede. Strate word oorgedoen. Ietwat van 'n probleem om by 'n plek te stop, a.g.v. die padwerke. Indien die paaie klaar oorgedoen is, sal dit die moeite werd wees vir toeriste om daar inkopies te gaan doen. Dorp is baie skoon. Sal definitief die dorp binnekort weer besoek."
"Dit is 'n plek wat ek sou aanbeveel vir mense wat van luukse vakanises en geriewe hou nie. As jy egter van die bos hou en graag diere kyk is dit die regte plek om te besoek."
"The areas around Modimolle are wonderful Bushveld, but the town itself has no attraction to me."