Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
"Pragtige omgewing! Dis ons eerste besoek aan die area en ons is baie aangenaam verras. Die Waterberge en die hele landskap is groen en asemrowend mooi. Ons het die Marekele Park twee maal besoek en veral die pas tot bo-op die berg was baie spesiaal."
"Die skoonheid van die Waterberge is ongelooflik en die wild was pragtig om te aanskou.."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Mountain View Bush Lodge"Baie warm, maar lekker om daar te kon wees."
"Through town the road is being upgraded and traffic is fairly busy. I would recommend travelling during the day. Keep to the speed limit and pay attention to traffic signs. Naboomspruit has a Pick 'n Pay, SPAR and ATMs. "
"Vaalwater is beslis 'n goeie plattelandse dorpie en ek kan dit beslis as 'n toeristebestemming aanbeveel."
"Modimolle bied meer as wat 'n mens verwag - ek beveel die Waterberg Zipline Adventure by Thaba Monati aan."
"The surrounding mountains, valleys and dams are beautiful. This is one of the many areas I would love to visit often or to stay. "
"Die paaie is pateties. Ons wou die informele kunshandelaars ondersteun het Sondagoggend, maar teen 09:30 was nog net 'n skamele hoeveelheid van hulle by hulle stalletjies. Beter aanwysings kan moontlik in die dorp aangebring word vir die bestemmings."
"Die dorpie self is maar klein, maar die omliggende areas waar die wildsplase en lodges is (soos Olievenfontein) is fantasties mooi."