Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Die landgoed is halfpad tussen Modimolle en Bela-Bela, so ons het eintlik altwee dorpe misgery vanaf Pretoria. Mooi wêreld! "
"My eerste keer in Naboomspruit gewees en ek was beïndruk met die hoeveelheid plekke daar om te bly. "
"Modimolle is 'n juweel met baie potensiaal. Ons het dit baie geniet en is reeds besig om ons volgende wegbreek daarheen te beplan."
"Die weer is altyd lekker in Bela-Bela en rus gereeld in ons wegbreek-beplanning."
"Die waterberge stel ons nooit teleur nie. Waterberg trek altyd sy beste baadjie aan!"
"Modimolle is 'n klein dorp met 'n groot hart. Baie goeie ligging vir heerlike wegbreke."
"Bela-Bela needs a pharmacy. I had an allergy and there was no pharmacy around to assist."
"Meeste grondpaaie rondom Marakele en Rooiberg is in 'n baie slegte toestand aangesien onderhoud nie gedoen word nie, maar dit bly 'n pragtige en spesiale plek."
"Hopelik word die strate sommer gou weer reggemaak. Nogal 'n gemors as beide verkeer op een rigting moet ry sonder enige waarskuwingstekens enige plek nie!"
"Koop maar jou kos in Nylstroom want daar is net 'n Spar buite die dorp. "
"Net een word! Naboomspruit is tops. 100% reg vir ’n toeristebestemming. Naboomspruit het baie potensiaal vir uitbreiding ten opsigte van toerisme."
"Verskriklik mooi veilig, en vriendelik, die omgewing is vars en mense vriendelik. Lekker baie hout en lekkernye by padstalle, vrugte, neute, you name it. Lekkerrrrr, natuurlik ook pragtige bokke en ander wild."