Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
"Ideaal vir mense wat regtig wil wegbreek van die gejaag daar buite. "
"Daar is genoeg geriewe en plekke om te besoek wat dit die moeite werd sal maak. "
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
@Mabalingwe Leopards Haven - PRM032"Great service and environment."
"Sien ongelooflik baie wild van die teerpad af, vermy paaie in die aand."
"Modimolle is baie skoon en ongelooflike goeie paaie wat goed gemerk is met strepe en padtekens!"
"Modimolle: 'n regte bosvelddorpie (waar donkiekarretjies nog te sien is in die strate) met 'n egte plaasgemeenskap."
"Naboom is die beste plek as jy rustigheid soek in die bos en die sterre weer wil wardeer."
"Dit is 'n mooi dorp met winkels en besighede in oorvloed. Toeriste kry ook waarde vir geld."