Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
"Had a great dinner at Sashas restaurant - pleasantly surprised by good quality food and good service."
"Netjiese dorpie met vriendelike mense en genoeg plekke om ietsie te eet wanneer mens so wil maak, asook goeie en netjiese winkelsentrum. "
"Bela-Bela has good lodges, a growing town, new mall, some good restaurants and is an easy drive away from Joburg, Pretoria or Polokwane. All grades of accommodation from five star (and those that charge 5 star prices) to basic and cheap/ cheerful are available. "
"If you don't see any lions in the park, you can also visit the Marakele Predator Park."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Sindisa Lodge"Mabalingwe bied pragtige natuurskoon en 'n heerlike plek om te ontspan. As die hoofdoel wildbesigtiging is, is daar beter bestemmings."
"Bela-Bela is a nice choice for us traveller from overseas visiting in South Africa."
"Die dorp is net altyd baie besig maar die omliggende omgewing is pragtig met baie mooi plekkies om te besoek. Dis naby genoeg aan ons in Polokwane om weg te breek en te voel mens is weg van die huis."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Many activities available to suit all family members."
"Al die mense wat in Bela-Bela woon is van die vriendelikste en mees behulpsame mense wat ons nog in een dorp teëgekom het. Lekkerste kos geniet by Nguni Jack wat ons beslis vir almal kan aanbeveel. "
"Bela-Bela is a great place as a travel destination - it's just very important to choose the right accommodation."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe House 201"Baie mooi reservaat, 'n naweek is net nie genoeg om alles te kan sien en doen nie."
"Marakele Nasionale reservaat is 'n groot aantrekingskrag. Die natuur is pragtig met al die berge. Daar is egter amper geen wild meer oor nie wat 'n groot jammerte is."
"Modimollie is 'n uitstekende toeriste-bestemming. Baie om te doen en nie te ver van mekaar nie."