Geverifieerde Resensie
Wellington
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wellington bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 256 resensies.
"My ou studentedorp. Pragtig om in rond te loop. Baie ontwikkeling het plaasgevind, maar het nog steeds sy bekoring!"
"Beautiful town with incredible trail running, mountain bike and hiking trails. Exceeded all expectations in the mountains with its beauty and facilities."
"The gravel road added to the rustic feel of the place. We loved everything about it."
"Ja. Die Bovlei-area is nogal iets om te sien, die uitsig is pragtig tussen al die berge en daar is baie om te doen, veral vir wyn liefhebbers. "
"Om oor te bly in Wellington kan van plekke deur toeriste in die omgewing besoek word. "
"Ons het gesukkel om 'n restaurant waar ons veilig voel vir aandete te vind. Het verskeie plekke gebel, maar almal was toe."
"Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet."
"Gecko eating place was perfect and food very tasty and prices decent. And just down the road from Bradgate Manor House. "