Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"We attended the Wine on the River event, which was very well run and we enjoyed our day."
"A normal Capetonian suburb for the local people. Nice to stay if visiting family/friends."
"Albertinia is die verborge of onontdekte juweel van die Tuinroete!"
"We had the most wonderful dinner at the Voorstrand Restaurant and a sunset that was priceless!"
"Dis 'n aangename vakansiedorp indien jy rustigheid verlang."
"Die beste plek om vakansie te hou. Almal is vriendelik en laat jou tuis voel. Als is skoon en netjies. Baie aktiwiteite om aan deel te neem."
"Dit is pragtig alhoewel ons nie veel tyd daar gespandeer het nie. Beslis 5 ster-gehalte"
"Vanrhynsdorp self is 'n rustige dorpie, het lekker gekuier by die plaaslike hotel, en die aandete by Red Ox was uitstekend! Ons was bietjie laat vir blomme, maar die omgewing is beslis die moeite werd om te verken. Al was daar nie blomme nie is die natuurskoon nog steeds ongelooflik. "
"Regtig baie mooi en elke sent die moeite werd! Baie om te sien en te doen in die omgewing."
"Santosbaai het goedversorgde woonstelle, 24 uur-sekuriteit. Baie goed geleë met see-uitsig. Twee restaurante paar meter vanaf woonstelle. Sal enige tyd aanbeveel."
"Plettenberg Bay is a beautiful holiday destination, the beaches are absolutely amazing."
"Die droogte het tans 'n groot invloed op dorp, inwoners asook besighede. Al die eetplekke het egter hul beste gedoen en etes was altyd smaaklik. Die dorp is skoon, maar straatnaamborde ontbreek asook parkeerlyne. Die Wes-Kaapse regering kan gerus aandag skenk en bg. voorsien. Hierdie dorp is afhanklik van toeriste, maak dit aangenaam vir hulle en doen iets aan vervalle sypaadjies en gate in die pad!"