Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Koffiewinkels maak 16:00 toe wat vir ons bietjie vroeg was. Verder rustige plek vir vakansie met rus. Winkels voldoende vir vakansie."
"Na genoeg aan die dorpie vir gerief, maar ver genoeg dat dit steeds voel of jy behoorlik wegbreek."
"Dis 'n mooi skoon strand met heerlike rotse wat beskerming bied as die wind nukkerig raak."
"Ladismith is 'n pragtige dorpie en omgewing. Het baie toeriste potensiaal. "
"Bellville is ongelukkig bietjie te ver van die meeste toerisme aktiwiteite, maar ook redelik sentraal geleë."
"Pringle Bay is a beautiful seaside village with spectacular views of the sea and surrounded by mountains, it is truly an amazing place. "
"A small town on the Cape Coast, beautiful relaxed. A place to be if you want to relax and enjoy the scenery in and around the town."
"Gordonsbaai is absoluut ons eerste keuse wanneer ons in die Kaap kuier. Wonderlike plek waar jy altyd veilig voel en pragtige klein winkels om te besoek terwyl jy die lekker strand en see geniet. Hier is die water darem nie te koud vir ons Vaalies nie."
"Dit is fantastiese vakansieplek om rustig te verkeer en net die strande te geniet. Die enigste problem is dat jy moet ver ry om jou kruideniersware te gaan koop en dat daar nie 'n mall is nie."